Free classifieds in Brits Pets Dogs › Item details

Opregte minuatuur baba yorkie te koop met bykomstighede - Brits

Friday, 10 October 2014

Item details

City: Brits, North West
Offer type: Sell
Price: R 1,000

Contacts

Contact name madelein
Phone 076 538 7729

Item description

Opregte minuatuur 10 weke oue baba yorkie. Het n rogz bedjie met twee rogz bakkies. 2 anti andt bakkies. Kos met n houer. Honde beskuitjies met vliesies. Pilletjies en olies om oor kos te gooi vir n gesonde hondjie en mooi pels. Honde shampoo en honde sprooi vir lekker ruik. Detangling hare sprooi. Goeie borsel vir uitkam van hare. Halsbandjie met lyband. Speelgoed en het sy tweede inspuiting gehad. N baie goeie prys aangesien ek baie meer as dit betaal het. Die hondjie is baie liefdevol en baie speelerig.